This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Theron Books2207

Similar products

Die Rol van Dr. E.J.P. Jorissen in die geskiedenis van die Zuid-Afrikaansche Republiek deur Kruger
Secondhand
R2,475.00
Die NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK in die ORANJE VRYSTAAT Prof Dr J J OBERHOLSTER ( NG KERK
Secondhand
R150.00
50% OFF
Bloemlesing Uit Die Gedigte Van A.G.Visser - Prof.Dr.G.Dekker
Secondhand
R100.00 R200.00
Die jeug se lekkergoed deur prof. dr. Jac J Muller
Secondhand
R40.00
Gedenkboek van die Dorslandtrek - Prof. Dr. J. P. Jooste (samesteller) Gedenkboek van die Dorslandtrek - Prof. Dr. J. P. Jooste (samesteller) Gedenkboek van die Dorslandtrek - Prof. Dr. J. P. Jooste (samesteller) Gedenkboek van die Dorslandtrek - Prof. Dr. J. P. Jooste (samesteller)
Gedenkboek van die Dorslandtrek - Prof. Dr. J. P. Jooste (samesteller) Gedenkboek van die Dorslandtrek - Prof. Dr. J. P. Jooste (samesteller) Gedenkboek van die Dorslandtrek - Prof. Dr. J. P. Jooste (samesteller) Gedenkboek van die Dorslandtrek - Prof. Dr. J. P. Jooste (samesteller)
Sold

Gedenkboek van die Dorslandtrek - Prof. Dr. J. P. Jooste (samesteller)

Secondhand 1 was available
R220.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
X053
Bob Shop ID
635273729

Toestand: Eks-biblioteekboek. Daar is n boeksakkie aan die binnekant van die boek se omslag geplak. Een aanwinsnommer op skutblad. Een vervaagde stempel voor en een agter. Verder is die boek nog netjies en die stofomslag mooi met ligte rand- en skaafverweer.
Formaat:
Hardeband + stofomslag
Bladsye: 230
Uitgegee: 1974 (-)
ISBN:

VOORWOORD VAN DIE SAMESTELLER

In Augustus 1973 het ondergetekende n versoek van die Reëlingskomitee vir die eeufees van die Dorslandtrek ontvang om n gedenkboek oor die Dorslandtrek saam te stel. Verder is meegedeel dat die eeufees gedurende die Junie/Julie-vakansie van 1974 gevier sou word en dat die boek dan gereed moes wees om tydens die fees verkoop te word.

Aangesien die versoek nie in alle opsigte duidelik was nie, is uit verdere korrespondensie die volgende aanduidinge gegee deur die komitee: Die begrip Dorslandtrek moet meer insluit as net die Trek tot in Angola maar ook die verblyf aldaar tot 1928 en die Trek terug na Suidwes-Afrika totdat die mense min of meer hulle voete in die nuwe land gevind het; die boek moet sowel die burgerlike as die godsdienstige lewe behandel en populêr-wetenskaplik gestel word sodat die boek verteerbaar kan wees lekker kan lees vir die gewone man.

Dit was om meer as een rede n moeilike versoek, want die tyd was min en n wye veld sou gedek moes word. By voltooiing van die taak is dit nodig om op een en ander die aandag te vestig. Die ongepubliseerde bronne was meesal in Nederlands en Engels gestel dus moes die inhoud in Afrikaans weergegee word; verder is in die bronne, ongepubliseerde sowel as gepubliseerde, die vreem-de name van persone en dorpe dikwels verskillend gespet en in verskillende gevalle is die name van persone ook nie voluit gegee, slegs mnr. die of die, sodat in hierdie opsig sekere afwykinge van die reëls sal voorkom.

Plekname is ook dikwels in rapporte en ander stukke verskillend aangedui sodat ook in hierdie opsig daar moontlik verskillende spellings mag voorkom. Wat die aanduiding van die geld betref, is met die goedkeuring van die komitee die rand-sent-aanduiding in hakies agter die destyds geldende muntstelsel aangebring.

Recently viewed

See more
Uncharted 2 Among Thieves PS3 Platinum
Secondhand
R100.00
Royal Albert Moonlight Rose Tea Trio
Secondhand
R1,430.00
Black Anodized Stainless Steel Hanger Taper Expander Stretcher
New
R99.00
Camilla Hand Knitting Yarn Black
New
R439.00