Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gedenkboek van die George N.G Gemeente. (1842-1942).
Bevat 'n oorsig van die geskiedenis van George en omgewing asook die geskiedenis van die N G Kerk, George.
Uitgegee in 1942 deur die George&Knysna Herald, 1942.
Boek is in 'n goeie toestand.
Die boek is tans in Kaapstad en alle hanterings/koerierfooie is vir die koper se rekening.