Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DiƩ skaars halfeeufees gedenkboek van die Nederduits Gereformeerde Gemeente te Merweville in die eertydse Kaapprovinsie, bevat 'n oorsig van die geskiedenis van die gemeente. Dit is deur Mnr MF Erasmus, oud-skoolhoof van Merweville, daargestel.
Hardeband kopiƩ in pragtige toestand. Die eerste blanko is verwyder.
Uitgewer : NG Kerkraad, Merweville
Taal : Afrikaans
Hardeband : 131 bladsye
Afmetings : 220 x 140 x 10 mm (L x W x D)
Toestand: Gebruik