Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SLEGS ENKELE FOTO'S UIT HIERDIE PRAG BOEK VAN 822 BLADSYE WAT DIRK MOSTERT GESKRYF HET.
MY VEGLAER Kom, ons trek 'n laer en hou die Afrikanernasie bymekaar! Aanhaling deur Dirk Moster, skrywer van die boek.
Slegs geringe skade aan borant van agterkant van hierdie besonderse boek. Lengte: 28.2cm; Breedte: 22.5 cm; Hoogte as plat lê: 4.5 cm. VERSENDING: Stel voor dat kliënt van koerier-diens gebruik maak. Skakel ons asseblief vir versendings reëings.