Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gedenkboek van die Ossewatrek - 1838 - 1938 - Gepubliseer 1940
Hierdie boek is alreeds 72 jaar oud maar is nog steeds die mees omvattended Afrikaanse boek oor Afrikaner geskiedenis en kultuur wat not ooit gepubliseer is. Die ambisieuse projek om 'n boek uit te gee wat die groot ossewatrek wat plaasgevind tydens die Voortrekker Eeufees van 1938 vir die nageslag op skrif te stel, is aangepak deur die Afrikaanse Taal - en Kultuurvereniging en die resultaat was hierdie prag-publikasie. Die voorblad is van kunsleer met goue letters and prag illustrasies van o.a 'n Ossewa in relief. Die boek is groot formaat en beslaan 'n lywige 824 bladsye. Daar is by die duisend lyn- en foto illustrasies in die boek waarvan 'n paar uit kleurplate bestaan. Die agterkant van die boek met 'n Geslagsregister wat oningevul is, ideaal vir die nuwe eienaar om in te vul. Die boek is op kwaliteit glanspapier gedruk en is in sy geheel 'n luukse uitgawe. Die eksemplaar wat hier aangebied work is in baie goeie toestand. Daar is 'n handgeskrywe boodskap in die voorkant van die boek. Mates van die boek: 28x23cm, 2.9kg.
Die boek is in 1940 uitgegee nadat dit vir 'n jaar en 'n half in produksie was. Daar was slegs een uitgawe van die boek wat vir sy tyd geweldig duur was en moeilik bekostigbaar was vir die gemiddelde persoon tydens die oorlogsjare.Navorsing toon dat die boek selde te koop verskyn, maar in die rare gevalle waar hy verkoop het was die prys min of meer R1500.
Sien asb ander boeke wat "Ziggybooks etc" gelys het deur -> > Hier < <- te kliek
Sien asb kuns en antiekhede van dieselfde verkoper "ziggy2000" deur ->> Hier << - te kliek
Plaas jou bod vroeg en tydig, die verkoping van die boek kan enige tyd gesluit word!!!