R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband. Boek in goeie toestand. Uitgegee in 1918 "op last van De Unie van Oudstudenten" met 198 bladsye. Die Victoria-Kollege opĀ Stellenbosch was die voorganger van die Universiteit van Stellenbosch. Purperkleurige hardebande met vergulde wapenskilde op die voor- en agterbuiteblad. Vergulde titel op die rug. Op die agterblad is merke. Sien foto's vir inhoud en toestand. Op die voorste skutbladsy is 'n gedateerde inskripsie deur A. J. Stals. Stals word in 1948 lid van die kabinet van Dr. Malan (Eerste Minister in 1948 van die Unie van Suid-Afrika). Die inskripsie gedenk die stigtingsdatum van die Universiteit van Stellenbosch. Geen oorsese versending.