Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
So het hulle gesterf, Gedenkboek van teregstellings van Kaapse Rebelle en Republikeinse Burgers tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 deur Graham Jooste en Abrie Oosthuizen.
1998. Hardeband, 253 bladsye. Baie goeie toestand - stewig gebind, netjies en skoon. Besonderhede van vorige eienaar heel voor-in. Minder as 1kg.