R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met stofomslag, uitgegee in 1932 deur J.L. van Schaik-BEPK-Pretoria, 44 bladsye. Mocke se debuutbundel. Die binding is stewig. Die buiteblaaie is aan die voorste kante gevlek. Op die skutbladsy is drie name waarvan een die handtekening van die skrywer, C.M. van den Heever is. Waarskynlik was hy die laaste eienaar. Mocke en C.M. van den Heever was in die dertigerjare van die vorige eeu, stigterslede van die Johannesburgse Skrywerskring. Binne is die blaaie pragtig wit. Op bladsy 30 is langs drie reƫls 'n hakie met 'n naam. Die stofomslag het 'n plastiek oortreksel met skeurtjies op die boonste voue. Op die agterkant is (wat lyk soos) insek-skade. Geen oorsese versending.