Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Spesiaal vir Kersfees Oorspronklike, volkleur foto's, diagramme en maklike instruksies om geskenkhouers te maak. |
Jaar | 1990 |
Uitgewer | Delos Uitgewers |
Bladsye | 31 |
Toestand | Sagteband, rakslytasie, goeie toestand. Boodskap van 'Linda' op skutblad, Stewig gebind en inhoud skoon. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.