Gee my die herinnering
Gee my die herinnering

Gee my die herinnering

Secondhand
1 available
R20.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Doornpoort, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 21 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5026793
Bob Shop ID
612299971

Skrywer: Ela Spence

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Goed

 

Madeleine Henning was gelukkig op Wilgerpoort, haar oom en tante se plaas, waar sy n haar ouers se dood gaan woon het. Daar het Fred Viviers, die vooruitstrewende jong boer, dikwels vir haar kom kuier, want hy was verlief op haar. Haar oom en tante het baie van Fred gehou, maar vir haar was Fred net 'n goeie vriend ne niks meer nie. Die rustige gang van haar lewe is skielik versteur toe Casper Minnaar, die sjarmante jong prokureur, haar voete onder haar uitgeslaan het. Vir die eerste keer in haar lewe was sy verlief, maar haar oom het nie van Casper gehou nie. Hy het iets donkers in die jong prokureur se o gesien, en toe sy aangekondig het dat sy met Casper gaan trou, was haar oom en tante glad nie ingenome daarmee nie. Maar sy was verlief en gelukkig totdat . . . Twee rampe het haar byna gelyktydig getref, en sy was gebroke en verbitterd. Toe het sy vir dokter Jan Walters ontmoet, en in Monsmare, die rustige oord by die see, het dokter Jan haar gehelp om haar ewewig te herwin en weer geluk te vind. Soos gewoonlik, vertel Ela Spence 'n verhaal van menslike lief en leed met die boodskap dat liefde en geloof altyd sevier.

 

 

More from this seller

View all
Raise the Titanic (Paperback)
R25
Clubland (Medium Softcover)
R25
Hoe om vriende te wen en mense te beinvloed
R35
Dozi - Creedence Clearwater Revival (CD)
R20
Add to cart

Similar products

R30 shipping
57% OFF
Winde van Herinnering - Susanna M.Lingua
R220 R510
HERINNERING AAN AGNES SECONDHAND - KRUGER,L
R78
Winde van herinnering
R20
Gee my `n droom deur Schalkie van Wyk
R19