| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
First Edition, Published by Bienedell Uitgewers, Afrikaans text, softcover, Pretoria, 1966, condition: as new.
Robey Leibbrandt was 'n Suid-Afrikaanse Olimpiese sportman wat tydens die 2e Wêreldoorlog as agent vir Hitler se 3e Ryk teen Engeland in SA opgetree het. Hy is in 1943 aan Hoogverraad skuldig bevind en het 5 jaar tronkstraf uitgedien. Hy is in 1966 aan 'n hartaanval oorlede.