Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geen Groter Erfenis - Frederick J Smith
Op n plaas in klein plattelandse dorpie ontdek Susara Lategan haar eerste voorsmakie van vrou wees .
Hierdie lesse en liefde dra haar deur van haar moeilikste jare. n Liefde wat eens so onaantasbaar
gelyk het , verander alles in die jong Susara Lategan se lewe : sy leer dat daar geen groter liefde
kan wees die een wat sy lewe vir jou neerle nie……… Tyd en grense oorbrug – Susara ontvang die mees
onselfsugtige erfenis van n liefde wat eens gedoem was……… Trane – trekker , giggel maar eg menslik
– die karakters word deel van die leser tot so n mate dat dit moeilik is om vir Susara totsiens
te se……
E-books promote Reading - which increases Knowledge - which Empowers - which increases one's level of Confidence
A Great Investment - by any standard - this is a Must Have !!