Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Eerste uitgawe van 'n ou skrywer.
'n Nostalgiese verhaal uit die goeie ou dae in drie dele: Die Oorwinning; "Geen Groter Liefde"; en Die Wonder.
Eerste uitgawe in 1946 gepubliseer deur Nasionale Pers, Kaapstad, Bloemfontein en Port Elizabeth. Toestand: Binnekant amper nuut. Rande van stofjas gerafel.