Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gees van die
Die befaamde dr. Marius Barnard is op Beaufort-Wes gebore en getoë en in hierdie pragtige geillustreerde boek roep hy met diep persoonlike insig en liefde die lewe in die Karoo op. Saam met Dr. Barnard se essays, en met die tydlose eienskap van Anthony Johnson se onvergeetlike, pragtige foto’s, verskaf dit ’n sielvolle indruk van die menslikheid en skoonheid te vinde in die Karoo. Foto’s oorheersend in swart en wit, volbladsye, enkele in kleur.
Don Nelson Publiseerders, 1975 EERSTE DRUK, koffietafel grootte.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com