Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1968 Gothic printing. Hardeband met stofomslag, 360 bladsye. Die stofomslag is verweer maar die teks is in goeie toestand, behalwe vir merkies op die eerste en laaste bladsye. Gees van die Wingers word gepubliseer by geleentheid van die 50ste verjaarsdag van die KWV en bevat n omvattende oorsig oor die geskiedenis van die wingerd en wynbou, met spesiale verwysing na SA. -geen oorsese versending