Geesgedrewe Gelowiges - Piet Naude Geesgedrewe Gelowiges - Piet Naude Geesgedrewe Gelowiges - Piet Naude Geesgedrewe Gelowiges - Piet Naude Geesgedrewe Gelowiges - Piet Naude
Geesgedrewe Gelowiges - Piet Naude Geesgedrewe Gelowiges - Piet Naude Geesgedrewe Gelowiges - Piet Naude Geesgedrewe Gelowiges - Piet Naude Geesgedrewe Gelowiges - Piet Naude

Geesgedrewe Gelowiges - Piet Naude

Secondhand 1 available
R20.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
bbooks(no ratings)
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
NAUDEP001
Bob Shop ID
650792115

Medium paperback 

Afrikaans Christelik, Nie-Fiksie

Wat doen n predikant of pastoor wat in n gemeente vasgeloop is en nie weet watter kant toe nie?
Wat doen kerke waar alles op die oog af goed gaan, maar waar bruisende lewe net nie meer dáár is nie? Of n gemeente wat opreg na eenheid en versoening soek, maar wat telkens ervaar hoe die een struikelblok na die ander voor hulle opduik? Wat doen individuele Christene wat in die geloof oorleef, maar sonder verwagting of visie? Wat maak dat hulle die moed behou om te sê: Ek/ons gaan wéér probeer?

Dit mag help om maar weer te gaan kyk hoe die eerste Christengemeente, aangevuur deur die verstommende eerste Pinkstergebeure, geglo en geleef het. Om te gaan kyk na die wonderlike blydskap en genesing en groei wat die Gees kan bring, tóé en vandag nog! En wie beter om die leser te begelei op die speurtog deur die boek Handelinge en ander Bybelgedeeltes as Piet Naudé, bekende teoloog, bestuurskundige, spreker en skrywer? n Man met n oog vir vandag se vrae en probleme.

Add to cart

Recently viewed

See more
Vintage 6 SAI shoulder flash - Metal - With all pins
Secondhand
R275.00 No bids
'N BLYWENDE VREUGDE - Briewe van Audrey Blignaut geillus 1ste ed 2008 met stofomslag
Secondhand
R65.00 No bids
Barringer and Brown`s Mustard tin
Secondhand
R199.00 No bids
In The Swim (DVD)
New
R335.00

Similar products

MY LAND VAN HOOP NAUDE B SECONDHAND - NAUDE,B
Secondhand
R400.00
53% OFF
Kook met Liefde - Hettie Naude
Secondhand
R560.00 R1,180.00
Tousandale Aan My Voete - Adele Naude
Secondhand
R200.00
In doodsgevaar - Oorlogservarings van Kaptein Naude - Scholtz
Secondhand
R350.00