Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geeste en Gedaantes - Gekeurde Spookverhale nuwe hersiene uitgawe van Koue Rillings deur PJ Nienaber (1970). A5, hardeband, 150 bls. Ou kollege biblioteekboek met stempels in boek. Buiteblad effens verweer, boek binne in goeie leesbare toestand.