This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

`n Gids tot geestelike dissiplines deur Patrick Morley
R30
Die 7 wette van geestelike sukses - Selwyn Huges
R60
Bestem vir geestelike groei
R30
Geestelike Onderskeiding - Joel A. Freeman
R14.78

Geestelike Groei Bybel

Secondhand
R95.00
Closed 22 Aug 18 13:24
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT3076
Bob Shop ID
359296126

 Geestelike Groei Bybel - 2004 - Harde glansblad in mooi, skoon en stewige toestand.

Geestelike groei met riglyne vir BBB: bepeinsing, Bybelstudie, bid in een band saam met die volledige teks van die 1983-vertaling van die Bybel. Bybel met hulp wat lei tot geestelike groei; Bybelstudies oor 10 lewensterreine (Man-wees; Vrou-wees; Enkel-wees; Huwelik; Ouerskap; Jonk-wees; Beroepslewe; Geestelike lewe; Spesiale behoeftes; Herstel) – meer as 70 verskillende studies. Bybelstudies oor 16 Bybelse temas (byvoorbeeld sleutelgebeure in die Ou testament; die lewe van Moses; vroue van die Bybel; die lewe van Jesus) – meer as 160 studies. Bybelstudies oor elke Bybelgedeelte. Die vrae by elke gedeelte is verdeel in drie kategoriee: stel jouself in om die Here hier te ontmoet; indringende vrae en riglyne om die Bybelgedeelte te ontleed en verstaan; vrae om die Bybelgedeelte op jou eie lewe toe te pas en jou eie te maak. Meer as 200 Bybelstudies oor gebeure in die Bybel. Bybelstudies verdeel in makliker "daar en dan"- studies en Bybelstudies vir diegene wat dieper wil dink. Inleiding tot elke Bybelboek met gegewens oor die skrywer, ontstaanstyd, die agtergrond en historiese gegewens. Volledige gegewens oor die Leesrooster oor drie jaar. 

Customer ratings: 1 ratings

Great Seller A++++++++++++++++++++
14 Sep 2018