Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie goeie toestand, geen inskrywings of aantekeninge.
Hierdie Bybel is terselfdertyd n Bybel én Bybelstudie- en nadinkboek oor elke hoofstuk in die Bybel in een band!
Benewens die volledige teks van die 1983-vertaling van díe Bybel is daar ook talle voetnotas met alternatiewe vertalings, verduidelikíngs en kruisverwysings om jou Bybellees n avontuur te maak. Dan is daar by élke hoofstuk van die Bybel Bybelstudievrae om jou op n pad van geestelike groei te begelei.