Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ᅡᅠGeesteswereldᅡᅠ Afrikaans Edition by Isak Burger plus dvd. Goeie toestand.
Isak Burger was vir bykans 30 jaar die president van die AGS. Hy tree dikwels op as spreker en is die outeur of mede-outeur van verskeie boeke en artikels. Hy is een van die stigterslede van Christelike Televisie in Suid-Afrika en dien reeds vir jare as direkteur van Radiokansel en CNW. Hy is ook lid van die National Religious Leaders Forum wat gereeld samesprekings met die president en van sy ministers voer. Isak is getroud met Heletia en hulle het n seun en twee dogters. Hulle woon in Silverlakes.