Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is die laastes van die laastes wat deur Schweikerdt's in 1938 in Duitsland laat druk is vir die 100jarige herdenking van die Groot Trek. Die prent is in 1938 deur W H Coetzer geskilder.
In uitstekende "nuwe" toestand uit die verpakking soos by Schweikerdt's gekoop. Gedruk op goeie gehalte suurvrye papier.
Mate: 41 cm x 61 cm (Net prent sonder wit omranding.)
Versending R100 met Postnet toonbank na toonbank. Ons pak baie deeglik maar is nie aanspreeklik vir transitoverlies of -skade nie.
Betaling binne drie dae asseblief.