Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Malene Breytenbach
Formaat: Klein Sagteband
Toestand: Baie Goed
'n Ou joernaal wat die sleutel tot die geheim van 'n verbode liefde kan bied, word in die biblioteek op Stellenbosch ontdek en Diana Malan kan nie wag om dit te bestudeer nie. Sy doen navorsing oor die geheimsinnige vrou na wie die digter AA Sutherland in sy gedigte verwys en hoop om antwoorde in sy ou dagboek te vind. Dis net wat sy nodig het om haar PhD-tesis te voltooi en 'n pos by die universiteit los te slaan voordat Beryl Mankin haar kan voorspring. Maar daar is 'n probleem: die joernaal is baie broos en sal eers gerestoureer moet word. En boonop daag AA Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om ook die joernaal te sien sodat hy dit vir sy biografie van Sutherland kan gebruik. Terwyl Diana en Alex sy aan sy aan die joernaal werk, trek dié sterk, aantreklike Skot haar soos 'n magneet aan. Maar Beryl tree tussenbeide en dan is daar ook Diana se jaloerse eks, haar promotor Terry Swales, wat sake vir haar moeilik maak . . .
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.