Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Berrie Serfontein is in die moeilikheid. In 'n fluistergesprek wat hy toevallig hoor dreig 'n vreemde besoeker met 'n Amerikaanse aksent om onbekende geheime uit sy pa se verlede bekend te maak. Berrie besluit om sy pa ten alle koste te beskerm en om op een of ander manier die vreemdeling uit die pad te kry - hoe weet hy nie.
TITLE: GEHEIME OP KEURBOSLAAN 8
AUTHOR: Theunis Krogh
SKU: 9780798150217
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/11/2009
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 180
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 225 gr