Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lara en Anke het 'n geheim - hulle leer om Geheime Prinsesse te word. Hul werk is om wense waar te maak. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig. Hierdie keer moet hulle vir Tracy help om haar wens waar te maak al beteken dit hulle moet self in die kollig beland!
TITLE: Geheime prinsesse: Popprinses
AUTHOR: Rosie Banks
SKU: 9780799380101
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/06/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 72
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr