Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Speletjie om konsentrasievermoe te bevorder.Plaas al 60 kaarte met die gesig na onder op 'n oppervlak (daar is 2 van elke kaart - m.a.w. 'n paar). Die eerste speler draai dan 2 kaarte om. As hulle dieselfde prentjies ophet, neem hy dit en probeer nog 'n keer totdat hy 2 verskillende kaarte optel. Dit is dan die volgende kind se beurt. Die spel hou so aan totdat al die kaarte opgetel is. Die speler met die meeste pakkies is die wenner. Die idee van die speletjie is om te probeer onthou waar die prentjies teruggeplaas word as 'n speler nie identiese pare optel nie.