Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ISBN: 9781928283027; Sagteband; Erfenis Publikasies
Die meeste stories is op die waarheid baseer; hier en daar is stukkies byborduur of bygelieg. Die leser mag karakters herken, al is die name meestal verander – hulle woon nog hier rond of het dalk reeds verhuis na daardie Groot K’roovlakte waar die opslag altyd blom.
*Neem Asseblief Kennis* Daar sal 'n vertraging wees as items nie tans in voorraad is nie