Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe,eerste druk gedruk in 1960 deur Tafelberg uitgewers in Kaapstad.Die eerste van Venter se roman-reeks van vier titels oor die Groot Trek.Boek is in puik toestand met pragtige wynrooi linneband en swart titels.Geen inskripsies,blaaie nog mooi wit.Stofomslag met klein bietjie verlies op die bovenste rand maar vertoon nog heel goed.Skaars Venter titel om te vind in die oorspronklike eerste uitgaaf.