Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is ou skoolboeke in 'n baie goeie toestand. Daar is in die binnekant met potlood kant aantekeninge gemaak en reels is ook onderstreep soos die onderwyser die kinders belangrike paragrawe laat aanteken het. R30 posgeld en verpakking.
Waaroor handel die boek?
Dit handel oor die Groot Trek. Hiermee 'n kort opsomming: "Hoe gebeur dit dat 'n hele gevestigde gemeenskap sy tentpenne uitruk en die wildernis intrek? In Geknelde land gee Venter 'n diepmenslike antwoord op die en ook op baie ander vrae."
Voor 1994 het ons kinders die uiterlike verloop van die Groot Trek geleer maar sedert die nuwe bedeling word die Boere Afrikaner se geskiedenis weggelaat of verdraai. Met Geknelde land het Venter die volle verhaal van die Trek aagedurf. Dis 'n verhaal wat begin met lyding en onderdrukking, 'n verhaal wat oor die Grootriver en deur Natal loop tot dit op die hooglande van Transvaal eindig.
Hierdie is 'n moet vir elke Boere Afrikaner se boekrak.
Nog fotos van boek:
http://images.bidorbuy.co.za/user_images/162/335162/335162_130118160138_Gekneldelandcover.Pjpg.jpg
http://images.bidorbuy.co.za/user_images/162/335162/335162_130118160103_Gekneldelandbinne1P.jpg