Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1960 Uitgawe in hardeband met stofjas. Bibplakkers en stempel voor in die boek. Boek toon effense vergeling weens sy hoe ouderdom. Boek verder sonder beletsels en stewig. Die uiterlike verloop van die Groot Trek is aan elke skoolkind in Suid Afrika bekend, maar die menslike aspek van hierdie onvergeetlike volksverhuising is haas 'n geslote boek. Dis 'n verhaal van lyding en onderdrukking, 'n verhaal wat oor die Grootrivier en deur Natal loop tot dit eindig op die hooglande van Transvaal...
Hierdie boek is bekroon met die Hertzogprys in 1961!
Toestand 6/10