This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Swart Pelgrim - F. A. Venter
R47.00
Swart Pelgrim - Venter, F. A.
R150.00
Swart Pelgrim - F.A. Venter
R55.00
Kambrokind / F.A. Venter
R65.00
Geknelde Land  F.A. Venter
Sold

Geknelde Land F.A. Venter

1 was available / secondhand
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT9206
Bob Shop ID
112730473

Geknelde Land  F.A. Venter - 1963 - Tafelberg - hardband toon ligterakverwer - Intern: skoon en stewig gebind.

Posgeld en verpakking R35.00

 

Hoe gebeur dit dat ‘n hele gevestigde gemeenskap sy tentpenne uitruk en die wildernis intrek?

In Geknelde land gee Venter ‘n diepmenslike antwoord op die en ook op baie ander vrae. Die uiterlike verloop van die Groot Trek is aan elke skoolkind in Suid-Afrika bekend. Maar die menslike aspek van hierdie onvergeetlike volksverhuising is haas ‘n geslote boek. Nou het Venter die volle verhaal van die Trek aangedurf. Dis ‘n verhaal wat begin met lyding en onderdrukking, ‘n verhaal wat oor die Grootrivier en deur Natal loop tot dit op die hooglande van Transvaal eindig. Dit begin met die eerste groot oplaaiing van ‘n vryheidsin en dit groei uit tot ‘n gevestigde volksbewussyn.

Geknelde land is egter baie meer as ‘n verhaal van magtige gebeurtenisse. Dit is tegelyk ‘n verhaal van die menslike hart, van innerlike wroeging, botsing en stryd; dis ‘n verhaal van durf en swakheid, van lyding en geluk, van teenspoed en oorwinning,

 

Die menslike verhaal is die van die Dreyergesin van Grensplaas - geleë in die streek waar wit en swart hulle aan die Oosgrens, soos dit in 1834 bestaan het, gedurig teen mekaar vasgeloop het. Groots van omvang en ryk aan interessante detail is die sage van die ontberings en terugslae wat die boeregesin moes verduur voor hulle uiteindelik ook besluit om te trek. Die hooffiguur, Rudolf Dreyer, weier aanvanklik om sy plaas te verlaat, selfs nadat dit deur die Xhosas verwoes is. Geknelde land is in hoofsaak ‘n uitbeelding van die konflik in Rudolf se gemoed en die stryd wat hy met sy medemens en met homself voer voordat by tot ‘n besluit gedwing word. Aangrypend beeld Venter die gang van ‘n onkeerbare noodlot wat gaandeweg oplaai tot tragiese hoogte

Recently viewed

See more
NS TOP3 BCE 400V 12A 20M 2SC3042
R29.09
For Garmin Fenix 7 / Fenix 7 Pro 22mm Holes Magnetic Folding Buckle Silicone Watch Band(Purple)
R284.35
1/2inch 220 Vac Solenoid Valve, Thread Od=20mm Tube Id=14mm, Water Dcf Hs15
R505.99
Opel GT 1973 signal-yellow 1/43 Schuco NEW+boxed #4629 instant wheels
R670.00