Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die bekroonde boek speel af tydens die Groot Trek en vertel die verhaal van die Dreyer-gesin aan die Oosgrens en hul stryd om oorlewing teen die inheemse bevolking, asook hul sug na vryheid en selfbeskikking. Getekende eksemplaar deur die skrywer, met datum. Tafelberg-Uitgewers, 1980. Hardeband 328 bladsye. Posgeld R40,90.