This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
123wian24 1 × R55.00
21 Jan 11:57

Similar products

Man van Cirene deur F. A. Venter
Secondhand
R69.00
Die Rentmeesters F.A. Venter 1969
Secondhand
R150.00
Geknelde land (FA Venter - 1960)
Secondhand
R85.00
TRENCHERMAN SECONDHAND - VENTER,E
Secondhand
R181.00
Geknelde Land - F.A. Venter
Sold

Geknelde Land - F.A. Venter

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R55.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT6054
Bob Shop ID
31139436

'n Leeskopie van hierdie titel.

1963, sewende druk - Tafelberg-Uitgewers - 328pp - Hardeband toon rakverweer - Intern: vorige eienaarskap agter op skudblad en op titelblad - netbinding voor sigbaar, maar steeds stewig gebind, ligte watermerk tot op bladsy 28, potloodaantekeninge deur die boek.

Hoe gebeur dit dat ‘n hele gevestigde gemeenskap sy tentpenne uitruk en die wildernis intrek?

In Geknelde land gee Venter ‘n diepmenslike antwoord op die en ook op baie ander vrae. Die uiterlike verloop van die Groot Trek is aan elke skoolkind in Suid-Afrika bekend. Maar die menslike aspek van hierdie onvergeetlike volksverhuising is haas ‘n geslote boek. Nou het Venter die volle verhaal van die Trek aangedurf. Dis ‘n verhaal wat begin met lyding en onderdrukking, ‘n verhaal wat oor die Grootrivier en deur Natal loop tot dit op die hooglande van Transvaal eindig. Dit begin met die eerste groot oplaaiing van ‘n vryheidsin en dit groei uit tot ‘n gevestigde volksbewussyn.

Geknelde land is egter baie meer as ‘n verhaal van magtige gebeurtenisse. Dit is tegelyk ‘n verhaal van die menslike hart, van innerlike wroeging, botsing en stryd; dis ‘n verhaal van durf en swakheid, van lyding en geluk, van teenspoed en oorwinning,

Die menslike verhaal is die van die Dreyergesin van Grensplaas - geleë in die streek waar wit en swart hulle aan die Oosgrens, soos dit in 1834 bestaan het, gedurig teen mekaar vasgeloop het. Groots van omvang en ryk aan interessante detail is die sage van die ontberings en terugslae wat die boeregesin moes verduur voor hulle uiteindelik ook besluit om te trek. Die hooffiguur, Rudolf Dreyer, weier aanvanklik om sy plaas te verlaat, selfs nadat dit deur die Xhosas verwoes is. Geknelde land is in hoofsaak ‘n uitbeelding van die konflik in Rudolf se gemoed en die stryd wat hy met sy medemens en met homself voer voordat by tot ‘n besluit gedwing word. Aangrypend beeld F A Venter die gang van ‘n onkeerbare noodlot wat gaandeweg oplaai tot tragiese hoogtes.

 

Recently viewed

See more
63% OFF
1Ps Black For Samsung Galaxy S21 Ultra 5G Phone Cases
New
R218.00 R595.00
Liquor Dispenser: Lions Rugby + 2 Optics. Brand New Products. Collections Are Allowed.
New
R695.00
Motorcycle 4.5 Inch Auxiliary Light Visor Style Trim Ring+ 7 Inch Headlight Trim Replacement Accesso
New
R852.00
41% OFF
1Pc Ivory White For iPhone X Xs Phone Case Phone Cover
New
R131.00 R222.00

Customer ratings: 1 ratings

Vinnige reaksie, baie dankie
12 Feb 2011