Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
sewende uitgawe 1963 hardeband 328 bladsye, die hardeband het merkies en is effens verweer aan die rugkant bo, inskripsie voor in boek, daar is vlekkies op verskeie bladsy,enkele potloodmerkies,,voor in die boek is daar n stukkie van die bladsy los soos te sien op die foto, die teks is skoon en die binding nog goed, versending R25 in RSA