Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede uitgawe 1980 hardeband met stofomslag 328 bladsye, die stofomslag is effens verweer, hardeband goed maar het baie igte rakverweer aan die onderkant, dit lyk asof n ekstra strokie voor in die boek geplak is, naam voor in boek, enkele geel vlekkies, teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- geen oorsese versending