Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg-Uitgewers, 1960. Hardeband met stofomslag, 328 bladsye. Goeie toestand. Stewig gebind en die teks is skoon. Daar is 'n merk voor-in waar papier geplak was en 'n stempel van boekhandelaar met ou prys. Posgeld na enige plek in SA is R20.