Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoe gebeur dit dat n hele gevestigde gemeenskap sy tentpenne uitruk en die wildernis intrek?
In Geknelde land gee FA Venter n diep-menslike antwoord op dié en ook op baie ander vrae oor die Groot Trek. Dit is die verhaal van die Dreyer-gesin van Grensplaas en vertel van die ontberings en terugslae wat dié boeregesin moes verduur voor hulle uiteindelik ook besluit om te trek.
Pages: 328
Hardcover with dustjacket
Tafelberg, 1971
Good condition; School library stamp inside
B18