Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geknelde land is 'n uitbeelding van die konflik in Rudolf se gemoed en die stryd wat hy met sy medemens en met homself voer voordat hy tot 'n besluit gedwing word. Frans Venter (1916-1997) gaan skool op Strydenburg en Hopetown en studeer later letterkunde aan die Universiteit van Stellenbosch.
TITLE: Geknelde Land SECONDHAND
AUTHOR: F.A. Venter
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 1960
PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika
PAGES: 328
BINDING: Sagteband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 212x136x25
WEIGHT: 500g