Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek self is pragtig heel. Binne is geen geskeurde bladsye nie. Die stof kan egter nie mooi gesien word op die foto's nie. Die stof is op die rugkant geplak en 'n klein stukkie is op die rug weg. Bo en onder aan begin die stof so bietjie verweer toon. Op plekke waar die stof gevou word is ook klein skeurtjies wat geplak is. Boek prys kan verlaag word na R100 as gevolg hiervan.