Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geld in Suid-Afrika,
Deur C.L. Engelbrecht
Uitgegee deur Tafelberg, 1987, eerste uitgawe, gland harde band, onderste regter hoek is effens beskadig anders in goeie toestand, met baie illustrasies, 136 bsl.
Tafelberg uitgewers en Volkskas bekendstelling uitnodig-kaart van die boek
met baie bekende handtekeninge van prominente persone, onder ander die skrywer, Levine, M. Emms, etc..