Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg, 1ste uitgawe 1987. Hardeband; 136 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.
Geld in Suid-Afrika is die mees volledige boek oor ons geldgeskiedenis, en vertel die verhaal van drie eeue se geldstelsels. Dit bevat onder meer detail-beskrywings van allerhande munte en note en interessante wetenswaardighede oor geldstukke. Uitstekende illustrasies (kleur en swart-en-wit).