| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1987. Groot hardeband, 136 bladsye. Goeie toestand. Verwering op onderste regterhoek van omslag (sien foto). Fyn roesmerkies voor- en agter-in. Naam voor-in geskryf. Netjies en skoon binne, en stewig gebind.
Geld in Suid-Afrika is die mees volledige boek oor ons geldgeskiedenis, en vertel die verhaal van drie eeue se geldstelsels. Dit bevat onder meer detail-beskrywings van allerhande munte en note en interessante wetenswaardighede oor geldstukke. Uitstekende illustrasies (kleur en swart-en-wit).



