This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by LinHoe09753

Similar products

Gelofteland by FA Venter - Africana Fiction Book
Sold

Gelofteland by FA Venter - Africana Fiction Book

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R250.00
R150.00
40% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
663006429

Toestand: Tweedehands

Gelofteland is die derde boek in die reeks oor die Dreyer gesin en hul ontberings tydens die Groot Trek. Hierdie Afrikaanse verhaal bied 'n emosionele beeld van die trekboere se moed, uithouvermoe en konflikte.

In hierdie boek volg ons die Trekkers onder die leierskap van Andries Pretorius nadat Piet Retief en sy gesante wreed deur Dingaan vermoor is. In die strafgerig word die kommando ook byna uitgewis.

Ontdek die aangrypende verhaal van die Dreyer-gesin soos hul die uitdagings van hul tyd ervaar, en die gees van uithouvermoe, selfs wanneer alles op hul donkerste lyk tydens die Groot Trek. Hierdie boek gee ons 'n kykie van hoe die Boere hulself moes voorberei vir die groot slagting by Bloedrivier.

Hierdie boek is in 'n goeie kondisie en perfek vir versamelaars, en liefhebbers van die Suid-Afrikaanse geskiedenis.

  1. Genre: Africana
  2. Taal: Afrikaans
  3. Reeks: Dreyer gesin, derde boek
  4. Historiese Konteks: Groot Trek, Slag van Bloedrivier