Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gelofteland deur F A Venter EERSTE DRUK Groot Trek roman Eerste uitgawe.
Die derde roman oor die Groot Trek. ’n Groepie verslane Voortrekkermans buig hulle hoofde en smeek die hulp van die Allerhoogste af as Hy hulle die oorwinning gee by die slag van Bloedrivier, hulle hierdie dag as ‘n heilige dag sal vier. In Desember sluit hulle die bloedige oorlog af na ‘n traktaat met Dingaan. Hy het gewaarsku dat indien die belofte nie nagekom word, hulle deur die vyand oorheers sal word …
Tafelberg,-Uitgewers, 1966 EERSTE UITGAWE, 260P.
Toestand: Hardeband, stofomslag, Geringe ouderdomslytasie en vlekkies, stewig, Naam van vorige eienaar op skutblad.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com