Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is ou skoolboeke in baie goeie toestand. Daar is kant notas in potlood gemaak, sowel as paragrawe wat onderstreep is soos die Onderwyser belangrike dele uitgewys het. R30 posgeld en verpakking.
Waaroor gaan die boek?
"Met Gelofteland, sy derde roman oor die Groot trek, bereik Venter die hoogtepunt, nie net in die historiese lyn nie, maar ook in sy siening en beelding."
'n Waardevolle boek op elke Boere Afrikaner se boekrak.
Nog fotos:
http://images.bidorbuy.co.za/user_images/162/335162/335162_130118163258_GeloftelandcoverP.jpg
http://images.bidorbuy.co.za/user_images/162/335162/335162_130118163316_Geloftelandbinne1P.jpg