This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Offerland - FA Venter
R250.00
Dark Pilgrim - Frans Venter (F.A. Venter)
R650.00
Geknelde land - F.A. Venter
R295.00
Die Rentmeesters F.A. Venter 1969
R150.00
Gelofteland - F.A. Venter (EERSTE UITGAWE!!)
Sold

Gelofteland - F.A. Venter (EERSTE UITGAWE!!)

1 was available / secondhand
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT4071
Bob Shop ID
157563944

Gelofteland - F.A. Venter - Tafelberg - 1966 - Hardeband in baoe mooi toestand - Intern: skoon en stewig gebind.

Posgeld en posgeld R30.00

Met (Gelofteland, sy derde roman oor die Groot Trek), bereik Venter die hoogtepunt, nie net in die historiese lyn nie, maar ook in sy siening en beelding. Strak, onmiddellik, dramaties ontvou die gebeurtenisse wat so ‘n ingrypende uitwerking op die geskiedenis van die Afrikaanse volk gehad het. Na die moord op Pieter Retief en die verskrikking van die Bloukransmoorde heers daar onder die Trekkers verslaenheid en vertwyfeling. By Italeni word ‘n Trekkerkommando die eerste keer verslaan. Hongersnood, siekte, dood, elke oomblik die vrees dat die Zoeloes sal kom, want elke dag sak die waters van die Tugela laer en laer. Selfs die natuur word blykbaar ‘n vyand wat hulle wil vernietig, En daar bly geen leier oor nie. Retief is dood. Uys is dood. Maritz is dood. Hendrik Potgieter het teruggetrek oor die Berg en baie het hom gevolg. Het dit dan nog enige sin om te bly hoop en glo dat hierdie land tog hul erfdeel is, hul bedoelde land? Dit is die vraag wat in die hart van menige Trekker gespook het om ‘n antwoord. Dit is die vraag wat Rudolf Dreyer tot op die rand van algehele wanhoop bring. Maar toe die nuus: Andries Pretorius, die man van die Sneeuberg, kom. ‘n Fyn militaris wat die aanval tot in die kleinste besonderheid kan beplan, maar’ook ‘n man wat wéét dat menslike venuf alleen niks sal vermag teen die oorweldigende oormag nie.

9 Desember. In die skroeiende somerson staan ‘n groepie mans met ontblote hoofde om die hulp van die Allerhoogste af te smeek en om gelofte aan Hom te doen. As Hy hulle die oorwinning gee, sal hulle die dag aan Hom wy en ‘n tempel tot Sy eer bou. En die wonder gebeur. Die slag van Bloedrivier. Die slag van die Wit-Umfoloos. Tussen die verbleikte beendere op Moordkoppie die traktaat met Dingaan. Die land Natalia behoort aan hulle, die Emigrante-Boere.

Gelofteland is die onvergeetlike verhaal van een van die grootste momente uit die Afrikaanse geskiedenis. deur die oë en beleefnisse van hulle wat dit meegemaak het. Dit is bowenal die verhaal van menslike angs, twyfel en loutering en uiteindelike vreugdevolle begrip.

Recently viewed

See more
20% OFF
Black Water Sister by Zen Cho (Locus and WFA 2022 Nominee) - Signed
R795.00 R995.00
45% OFF
1000 Piece Paper Jigsaw Puzzle For Adults 38x26cm
R245.00 R446.00
45% OFF
1000pcs Sunset Bonfire Jigsaw Puzzle Large Waterproof Scratch-Resistant Paper Pu
R973.00 R1,769.00
1Pc Beige For iPhone XS Max Retro Virgin Mary Phone Case
R115.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Stiptelik en vinnig die boek verstuur. Aangename koper.
15 Sep 2014