This auction has been won.
View other items offered by ElevenOclock3605
Leading
IlsSmi65683 1 × R210.00
12 May 14:40
Runner-up
Janniesp7479 1 × R205.00
8 May 12:08

Similar products

Pels - Ben Venter. SKAARS GETEKENDE Hardeband, 1e uitg. 1969
Secondhand
R450.00
Trencherman - A Novel by Eben Venter
Secondhand
R60.00
Ek was daar…. deur Philip Venter, met Stephen Harper
Secondhand
R400.00
Trencherman - Eben Venter
New
R181.00
Gelofteland (F.A. Venter) Gelofteland (F.A. Venter) Gelofteland (F.A. Venter) Gelofteland (F.A. Venter) Gelofteland (F.A. Venter) Gelofteland (F.A. Venter)
Gelofteland (F.A. Venter) Gelofteland (F.A. Venter) Gelofteland (F.A. Venter) Gelofteland (F.A. Venter)
Gelofteland (F.A. Venter)
+2
Sold

Gelofteland (F.A. Venter)

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R210.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
642707479

View more books at: https://www.bobshop.co.za/seller/2248344/ElevenOclock

Gelofteland

F.A. Venter
Published by Tafelberg Uitgewers Beperk, 1966
Met (Gelofteland, sy derde roman oor die Groot Trek), bereik Venter die hoogtepunt, nie net in die historiese lyn nie, maar ook in sy siening en beelding. Strak, onmiddellik, dramaties ontvou die gebeurtenisse wat so n ingrypende uitwerking op die geskiedenis van die Afrikaanse volk gehad het. Na die moord op Pieter Retief en die verskrikking van die Bloukransmoorde heers daar onder die Trekkers verslaenheid en vertwyfeling. By Italeni word n Trekkerkommando die eerste keer verslaan. Hongersnood, siekte, dood, elke oomblik die vrees dat die Zoeloes sal kom, want elke dag sak die waters van die Tugela laer en laer. Selfs die natuur word blykbaar n vyand wat hulle wil vernietig, En daar bly geen leier oor nie. Retief is dood. Uys is dood. Maritz is dood. Hendrik Potgieter het teruggetrek oor die Berg en baie het hom gevolg. Het dit dan nog enige sin om te bly hoop en glo dat hierdie land tog hul erfdeel is, hul bedoelde land? Dit is die vraag wat in die hart van menige Trekker gespook het om n antwoord. Dit is die vraag wat Rudolf Dreyer tot op die rand van algehele wanhoop bring. Maar toe die nuus: Andries Pretorius, die man van die Sneeuberg, kom. n Fyn militaris wat die aanval tot in die kleinste besonderheid kan beplan, maarook n man wat wéét dat menslike venuf alleen niks sal vermag teen die oorweldigende oormag nie.
9 Desember. In die skroeiende somerson staan n groepie mans met ontblote hoofde om die hulp van die Allerhoogste af te smeek en om gelofte aan Hom te doen. As Hy hulle die oorwinning gee, sal hulle die dag aan Hom wy en n tempel tot Sy eer bou. En die wonder gebeur. Die slag van Bloedrivier. Die slag van die Wit-Umfoloos. Tussen die verbleikte beendere op Moordkoppie die traktaat met Dingaan. Die land Natalia behoort aan hulle, die Emigrante-Boere.
Gelofteland is die onvergeetlike verhaal van een van die grootste momente uit die Afrikaanse geskiedenis. deur die oë en beleefnisse van hulle wat dit meegemaak het. Dit is bowenal die verhaal van menslike angs, twyfel en loutering en uiteindelike vreugdevolle begrip.

First Edition. Previous owner's name. Covered in loose protective plastic. Some wear. PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION


Conditions

Please read the conditions before bidding.

REGRET NO OVERSEAS SHIPPING.

NON-PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend to complete the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non-paying winning bids.  

Recently viewed

Fifa 14 : FIFA 2014 : New PS3 Game IN STOCK (SWADOCOP )
Secondhand
R168.50 No bids
16% OFF
Bantex: Portable Suspension Polypropylene File Box - Black
New
R549.00 R650.00
Watch parts - case like new -without glass -Watchmaker Treasures
Secondhand
R119.00
1:72 Scale - Jeep - Airborne
New
R60.00

Customer ratings: 1 ratings

Quick response and send off. Recommend seller!
22 May 2025