Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit bly altyd 'n pragtige en kosbare boek !!! Gelofteland Skrywer ; FA Venter Uitgewers ; Tafelberg-Uitgewers. Derde Druk Julie 1968 Harde omslag Met al 259 bladsye. Die boek is in 'n redelike toestand inagnemend ouderdom 'n Stukkie van 'n bladsy voor in die boek is uitgensy. Daar is 'n paar klein merkies op 'n paar bladsye. Die rugkant van die boek het los gekom Sien fotos. Afgesien van alles is hierdie boek die moeite werd om te besit !!!