Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pragtig gelooide buffel vel. Baie groot. 2.4m x2.0m. Maak n kingsize bed toe. Baie skaars. Leer is baie sag en kan n pragtige meubelstuk oortrek. Geen gate of merke nie.