Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Hierdie is nie 'n 'objektiewe' boek nie (as daar hoegenaamd so iets bestaan). Dit stel vroue aan die woord, want Gelukkig op my eie is geskryf vir: - Vroue wat egskeiding beleef of beleef het. - Terapeute, predikante en familie wat betrokke is by vroue se egskeiding - om vir hulle iets van die egskeidingskisis te laat verstaan sodat hulle insette meer sinvol kan wees. - Alle mans: getroud, geskei, en ongetroud - om hulle insig te gee in wat patriagie aan vroue doen. |
Jaar | 2004 (Eerste druk) |
Uitgewer | LAPA Uitgewers |
Bladsye | 160 |
Toestand | Sagteband, rakslytasie, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.