Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Leandie du Randt is 'n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook 'n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees.
TITLE: Gemaklik in jou eie lyf
AUTHOR: DURANDT,L
SKU: 9781432303549
PUBLISHER: Struik Publishers (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/05/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 192
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 150 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 280 gr